POLITIEKE NOTABOEK | Hiertjy! Het die Ware Cyril nou uiteindelik ...

DRAMA-PHOSA

POLITIEKE NOTABOEK | Hiertjy! Het die Ware Cyril nou uiteindelik opgestaan?

MAX DU PREEZ skryf oor Cyril Ramaphosa se Damaskus-tipe ervaring, oor die anti-entstofbrigade en die skade van die tienling-duimsuig.

WAT sit agter Cyril 2.0? Waar was dié ou sedert Februarie 2018?

Die Cyril Ramaphosa van die laaste paar maande is die president na wie so baie Suid-Afrikaners al meer as twee jaar lank smag: beslissend, daadkragtig, vasbeslote en met ’n ongeduld vir twak.

Hy het sy getrouste ondersteuner in die kabinet, Gwede Mantashe, ’n taai dwarsklap gegee en summier verklaar dat die plafon vir privaat kragopwekking van 10MW tot 100MW gelig word...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.