EK onthou dit soos gister al is dit ’n paar jaar gelede: Nog ’n hospitaalontvangs, die heen en weer oordra van honderde stukkies inligting wat op hulle eie niks beteken nie, maar saam ’n mens maak.
Soos stof en water en klei. Om ’n mens te bou. Meng goed en bak in ’n oond by 180°C.
My pa sit in ’n rolstoel. Effe skuins, asof sy ruggraat hom nie meer kan regop hou nie. Bedees, aan die ontvangkant van ’n ding wat nie een van ons verstaan nie. So onmeetbaar weerloos. My ma doen haar bes om sterk en stoïes te wees, in beheer, braaf; sy sit regop asof sy hulle al twee se ruggrate kan styf maak. Haar ek-is-oukei-masker stewig in posisie. Sy sal hierdie ook trotseer, want “daar is altyd iets om voor dankbaar te wees”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WIE SAL DIT DOEN?
Van skerpioene en brood
CHRISTIE GOUWS vertel van die dag toe sy finaal besluit het dat God nie bestaan nie. Want wie sal vir sy kind ’n skerpioen gee as hy vir brood vra?
Deel
EK onthou dit soos gister al is dit ’n paar jaar gelede: Nog ’n hospitaalontvangs, die heen en weer oordra van honderde stukkies inligting wat op hulle eie niks beteken nie, maar saam ’n mens maak.
Soos stof en water en klei. Om ’n mens te bou. Meng goed en bak in ’n oond by 180°C.
My pa sit in ’n rolstoel. Effe skuins, asof sy ruggraat hom nie meer kan regop hou nie. Bedees, aan die ontvangkant van ’n ding wat nie een van ons verstaan nie. So onmeetbaar weerloos. My ma doen haar bes om sterk en stoïes te wees, in beheer, braaf; sy sit regop asof sy hulle al twee se ruggrate kan styf maak. Haar ek-is-oukei-masker stewig in posisie. Sy sal hierdie ook trotseer, want “daar is altyd iets om voor dankbaar te wees”...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel