NOTA BENE | ’n Helse skok, maar ons Grondwet stáán

WOELINGE OP WOENSDAG

NOTA BENE | ’n Helse skok, maar ons Grondwet stáán

Het Suid-Afrika se eie ‘Arab Spring' aangebreek? Het die ‘tikkende tydbom' waarvan ons nou al jare lank hoor, uiteindelik ontplof? Sy eerlike, weloorwoë antwoord is: Nee, skryf MAX DU PREEZ, wat 'n Derde Mag agter die oproer ruik.

DIT is ’n helse skok vir Suid-Afrika, maar daar is absoluut geen sprake van ’n burgeroorlog, ’n nasionale opstand of ’n staatsgreep nie.

Die oorweldigende meerderheid Suid-Afrikaners het die kop instemmend geknik toe pres. Cyril Ramaphosa Maandagaand verklaar het: “Dit is nie wie ons as Suid-Afrikaners is nie.”

Of dalk moet ek antwoord: nee, maar iets het beslis geskuif. Die potensiaal om Suid-Afrika onregeerbaar te maak, is nou duidelik uitgewys, so ook die staat se wankelrige bene en vermoë om anargie hok te slaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.