POLITIEKE NOTABOEK | En daar word die taxibestuurders ons redders!

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | En daar word die taxibestuurders ons redders!

MAX DU PREEZ skryf oor die ironieë van die huidige oproer, oor Ivanka Zuma en Moegoe Moegoe en haal sy hoed vir Flip Buys af.

DIE katastrofiese oproer in KZN en Gauteng is vol ironieë en laat ons ’n klomp goed raaksien wat andersins dalk by van ons sou verbygegaan het.

Die taxibedryf is meestal wetteloos en gewelddadig. En daar staan die taxibestuurders in verskeie dele van die land toe op om plundery te keer en gemeenskappe te beveilig. In die Oos-Kaap, Noordwes, die Vrystaat en in verskeie townships in Gauteng was die taxibestuurders al wat grootskeepse plundery gekeer het.

Maar dit was veral ons politici wie se totale onbeholpenheid grafies tentoongestel is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.