46 jaar later bly bitter min van Mosambiek se drome en ideale oor

NIKS OM TE VIER

46 jaar later bly bitter min van Mosambiek se drome en ideale oor

Byna vyf dekades ná onafhanklikwording word Mosambiek gekenmerk deur ’n algemene wetteloosheid en ’n regering wat met geweld, intimidasie en dreigemente aan die bewind bly, skryf DAVID MATSINHE.

  • 28 Julie 2021
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 5 van 8
  • David Matsinhe

MEER as 46 jaar gelede het Samora Machel (https://www.sahistory.org.za/article/death-samora-machel), leier van die Mosambiekse bevrydingsbeweging en die land se eerste president, voor ’n euforiese skare in die Machava-stadion gestaan en die land se volle onafhanklikheid verklaar (https://cedis.fd.unl.pt/wp-content/uploads/2016/02/DECLARA%c3%87%c3%83O-DE-INDEPEND%c3%8aNCIA-DE-MO%c3%87AMBIQUE-DE-25-DE-JUNHO-DE-1975.pdf).

Hy het die mense van Mosambiek geïnspireer om hulle ’n nuwe nasie te verbeel waarin ontwikkeling, maatskaplike geregtigheid en solidariteit met die onderdruktes – én omgee vir hulle – sentraal gestaan het.

Vandag klink dit na leë woorde. Van Machel se boodskap en die nuwe begin wat daardeur ingelui sou word, is daar nie veel oor nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.