Om verwoesting uit jou hande te laat blom

QUIS CUSTODIET IPSOS CUSTODES?

Om verwoesting uit jou hande te laat blom

Dis vir haar moeilik om te verstaan. Die vernieting. Wellus. Wraak. Vergryp. Suid-Afrikaners is gatvol en getraumatiseer, skryf MARINDA KOLEV. Mense is koorsvoos, inperking-, korrupsie- en liefdadigheidvoos. Daar is vele mense wat help herbou, maar die letsel sal bly sit.

DIS moeilik om te verstaan. Om deur die vlamme en die brandende geboue en smeulende vragmotors te kyk, om verby die rook en skade deur die stukkend geslaande glas te sien, verby die wellus en wraak en die walglike vergryp, deur die desperaatheid en moedeloosheid en wetteloosheid tot in die harte agter die grypende hande.

Dis moeilik om te sien.

Dis moeilik om te verstaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.