NOTA BENE | Steek Die Kat in die pad

WOELINGE OP WOENSDAG

NOTA BENE | Steek Die Kat in die pad

Daar is ál meer vrae oor wat David Mabuza werklik in Rusland gaan maak het, skryf MAX DU PREEZ. Hy skryf ook oor die twee gepaste monumente vir die ANC se wanbestuur.

DAAR is ’n landwye gekners van tande omdat pres. Cyril Ramaphosa nog nie van die waarskynlik korrupte Zweli Mkhize en die duidelik onbevoegde Ayanda Dlodlo en ander dooie hout in die kabinet ontslae geraak het nie.

Maar waar is die eise dat David Mabuza as adjunkpresident afgedank moet word?

Mabuza is al vyf weke lank in Rusland en kom glo dié week terug. Hy weier om te sê vir watter mediese toestand hy daar behandel word, maar het tevore al laat deurskemer dit is vir ’n vergiftiging, iets waarvan die polisie geen getuienis kon vind nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.