Aanstap Rooies, die pad is lank en swaar

SAKP WORD 100

Aanstap Rooies, die pad is lank en swaar

Prof. Tom Lodge se Red Road to Freedom: A History of the South African Communist Party 1921-2021 word gepubliseer om saam te val met die viering van dié party se 100ste bestaansjaar. JONATHAN ANCER het met Lodge oor sy boek gesels.

PROF. TOM LODGE het aan ’n geskiedenis van Suid-Afrikaanse kommuniste begin werk toe die SAKP nog aan die jong kant was; op die ouderdom van 63 sou die party in daardie stadium net-net vir fase twee van die huidige inentingsprogram gekwalifiseer het.

Dit was in 1984, toe die land nie in die greep van die rona-gevaar vasgevang was nie, maar wel van die Rooi Gevaar – vir diegene wat die apartheidsregering se propaganda teen kommunisme geglo het.

Die tour de force waaraan Lodge in 1984 begin werk het, Red Road to Freedom: A History of the South African Communist Party 1921-2021, word nou uiteindelik gepubliseer om saam te val met die viering van die party se 100ste bestaansjaar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X