Chaos kring uit weens ‘kuberoorlog’ teen Transnet

VUISVOOS

Chaos kring uit weens ‘kuberoorlog’ teen Transnet

Twee weke ná ’n hoogs gesofistikeerde kuberaanval het Transnet nog nie toegang tot al sy stelsels en nie en is baie van sy bedrywighede steeds tot stilstand gedwing, skryf SONJA CARSTENS.

DIE aanval het Transnet, die onderneming in staatsbesit wat vir die land se spoorvervoer, hawens en pyplyne verantwoordelik is, ook in ’n kontantvloeikrisis gedompel.

Transnet het weens die aanval vir die eerste keer in sy geskiedenis ’n force majeure verklaar. Dit is wanneer ’n instansie nie aan operasionele vereistes kan voldoen nie weens onvoorsiene omstandighede buite sy beheer. 

Hoewel werknemers ingespring het om alle elektroniese take met die hand te doen om in- en uitvoer weer aan die gang te kry, het dit chaos in die hawens veroorsaak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.