Nét ’n nuwe UDF kan die land red, maar …

’N BEWEGING WAT KAN SAAMSNOER

Nét ’n nuwe UDF kan die land red, maar …

Die United Democratic Front is op 20 Augustus 1983 in Mitchells Plain op die Kaapse Vlakte geloods en sou nou 38 jaar oud gewees het. Is dit tyd vir die UDF om te herrys? vra KELVIN KNOWLES.

DIE UDF was verteenwoordigend van ’n gemeenskaplike beweging wat die gestalte van binnelandse verset teen die destydse apartheidstaat verander het. Die samekoms van verskeie progressiewe organisasies het aan die UDF die organisatoriese en mobiliserende vermoë gegee wat nodig was om hierdie opstand aan te vuur.

Die UDF se gewildheid is aangehelp deur die ideologiese grondslag van die Vryheidsmanifes, asook dat die UDF de facto die binnelandse en wettige African National Congress (ANC) was.

Met die ontbanning van die ANC en ander verbode organisasies in 1990 en die terugkeer van prominente ANC-leiers uit ballingskap het die UDF oorbodig geraak, en is dit uiteindelik in 1991 ontbind...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.