Afrikaners is g’n ‘die Turke’ nie ... of is ons?

VAN BLOEDRIVIER TOT CIPRUS

Afrikaners is g’n ‘die Turke’ nie ... of is ons?

Twak, was KARL KEMP se eerste gedagte toe sy geliefde Olifjie die Afrikaners gelykstel met die Turke en wat hulle aan Ciprus gedoen het. Maar dalk steek daar meer in ...

VIR ons eerste date ontmoet ek en Olifjie mekaar by ’n rokerige snoekerkroeg duskant De Wallen in Amsterdam, om die draai van die Universiteit van Amsterdam se regsfakulteit. Heelaand om die snoekertafel karring ’n ander man aan haar; een met dik wenkbroue, ’n hengse Romeinse neus en dieselfde geelbruin-olyf-velkleur as sy, so asof sy nie reeds op ’n date is nie. Ná ’n lang gesukkel draai sy van haar snoekerskoot af weg en vra hom van waar hy kom.

“Turkey,” antwoord Die Neus met ’n grinnik.

“Oh good,” antwoord Olifjie. “Then you can stop. You fucked my country; you won’t fuck me.” ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.