DIT is ’n kort afstand vanaf my rekenaar na die stoof.
Ek sit al van vroeg af alleen met ’n bakkie muesli voor die rekenaarskerm. Soos ’n lendelam skip wat tussen die vasteland en eilande voortsukkel, beweeg my oë en vingers traag van e-pos en Zoom-vergadering na WhatsApp-groep en webinaar tot by aanlyn klas en e-koerant.
Anders as Ruud in Karel Schoeman se Op ’n eiland hoor ek nie matrose wat vir mekaar skreeu of ’n fluitjie wat tussen die vasmeerplekke van my rekenaarskerm blaas nie. Die klanke in my ruimte is die blikstemme wat deur luidsprekers kom. Ek is dankbaar vir die tegnologie, maar die vooruitsig op menslike kontak is so bleek soos in ’n einste Karel Schoeman-roman...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
’n Backstage is ’n blessing