DIE MAG VAN AANHALINGS
Het Mandela dit rêrig gesê? Wel, nee.
Hulle doen dit skaamteloos – die bedrieërs wat links en regs die nalatenskappe van ontslape staatsmanne vir hulle eie doeleindes inhark, of dit bloot uit hulle duim suig, skryf CHRIS ROPER.
DIE MAG VAN AANHALINGS
Het Mandela dit rêrig gesê? Wel, nee.
Hulle doen dit skaamteloos – die bedrieërs wat links en regs die nalatenskappe van ontslape staatsmanne vir hulle eie doeleindes inhark, of dit bloot uit hulle duim suig, skryf CHRIS ROPER.
DEEL
ONS het taamlik gewoond geraak aan sommige mense en organisasies se irriterende gewoonte om 'n aanhaling van 'n bekende persoon uit die struggle uit te pluk as hulle postapartheid-instellings wil aanval en terselfdertyd hulle ingebore konserwatisme wil versteek.
Jy weet mos. Elke keer wanneer 'n staatsamptenaar ontmasker word as iemand wat uitspattig leef sonder om die werk te doen, word ons met 'n aanhaling van Chris Hani vermaak.
Die aanhaling word gereeld ingespan, vermom as geregverdigde verontwaardiging, en is gewoonlik iets soos: “What I fear is that the liberators emerge as elitists who drive around in Mercedes-Benzes and use the resources of this country to live in palaces and to gather riches."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Verwante Artikels
Wat's agter beheptheid met kritiese rasteorie?
Agter die vals Tracy Zille op Twitter
Helen Zille: op ’n virtuele afdraand
Waarheid, Twittertrolle en die media
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.