Die tyd toe die huwelik hoog in die mode was (en egskeidings ook)

UIT DIE ARGIEF

Die tyd toe die huwelik hoog in die mode was (en egskeidings ook)

Die Britse koningshuis, die troue van prinses Di en prins Charles, die wit rok, blomme en koetse – dié sprokie het volgens kenners 'n invloed op die huweliksbeskouing van die 1980's gehad. Maatskaplike werkers en huweliksraadgewers sê mense het die romantiek aangegryp en “trou het skielik weer mode geword". Egskeidings ongelukkig ook. PEARLIE JOUBERT het in April 1990 namens Vrye Weekblad ondersoek ingestel na die stand van huwelike in ons land.

  • 29 September 2021
  • Vrye Denker
  • 8 min om te lees
  • Pearlie Joubert

SUID-AFRIKA se egskeidingsyfer is van die hoogste ter wêreld en die meeste van dié mislukte huwelike verbrokkel in die eerste vier jaar. 

In 1988 is 64,098 paartjies in Suid-Afrika getroud. Van hulle is 24,590 geskei. Ongeveer 6,808 egskeidings het binne die eerste vier jaar van die huwelik plaasgevind, en 4,652 egskeidings binne die eerste 10 jaar. 

Statistieke toon dat mans tussen 25 en 29 die meeste skei – ongeveer 2,140 – en vroue tussen 20 en 24 – naamlik 2,219. Dié getal sluit nie swart mense in nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.