’n Begrafnisondernemer is nooit ‘cool’ nie

AL IS DIT NIE SY SKULD NIE ...

’n Begrafnisondernemer is nooit ‘cool’ nie

Wat het Michail Gorbatsjof, FW de Klerk, Joe Biden en Cyril Ramaphosa gemeen? KOOS KOMBUIS sit dit mooi netjies uiteen.

1985 WAS die begin van die einde van Kommunisme in Rusland. Dit was die jaar toe Michail Gorbatsjof hoof van die Kommunistiese Party geword het.

In daardie jaar was die Kommunistiese Party reeds diep in die moeilikheid. Martin McCauley en Dominic Lieven stel dit só in Encyclopedia Britannica (https://www.britannica.com/place/Russia/The-Gorbachev-era-perestroika-and-glasnost/):

“When Brezhnev (https://www.britannica.com/place/Naberezhnye-Chelny) died in 1982, most elite groups understood that the Soviet economy was in trouble. Due to senility, Brezhnev had not been in effective control of the country (https://www.britannica.com/topic/nation-state)during his last few years, and Kosygin had died in 1980. The Politburo was dominated by old men …”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.