Klip in die bos | FW de Klerk se tweesnydende nalatenskap

NALATENSKAP

Klip in die bos | FW de Klerk se tweesnydende nalatenskap

In reaksie op Max du Preez se skrywe oor die nuwe debat oor FW de Klerk se Nobelprys vir vrede, voer die oud-LP PIERRE CRONJÉ aan dat De Klerk wel die vernietiger van statutêre apartheid was, maar ook 'n saboteur van die reënboognasie. Cronjé was een van die LP’s van die ou Demokratiese Party wat in 1992 na die ANC oorgeloop het.

OP 11 Februarie 1990 staan ek op die Parade in Kaapstad vir agt uur en wag vir Nelson Mandela se eerste openbare optrede in die Nuwe Suid-Afrika.

Nege dae vantevore was ek op Groentemarkplein, waar die ANC hulleself as’t ware ontban het met selfversekerde toesprake onder groot ANC-vlae voordat ek my na die parlement gehaas het om te luister na FW de Klerk wat die onvermydelike beaam.

Ek het uitgesien na die toekoms...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X