Redelikheid seëvier in gronddebat

BLOEDGESPREKKE GOEIE NUUS VIR SA

Redelikheid seëvier in gronddebat

Die politieke gesprek in Suid-Afrika het in vele opsigte wasdom bereik in die debat oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet in die nasionale vergadering, meen PIET CROUCAMP.

INDIEN jy getwyfel het oor die mate waarin die politieke gesprek in Suid-Afrika die afgelope 27 jaar sinvol geraak het, moes jy net Dinsdag geluister het na die debat in die nasionale vergadering oor die voorgestelde wysiging van artikel 25 van die Grondwet.

Ek was mateloos beïndruk met die redelikheid van byna alle politieke partye wat van hulle spreekbeurt gebruik gemaak het – die EFF se Julius Malema en die VF Plus se Corné Mulder inkluis.

Dit beteken nié dat die verskille tussen die partye noodwendig uiteindelik versoenbaar is nie. Maar dit is ook waar dat byna alle partye ’n mate van redelikheid in die nasionale vergadering aan die dag gelê het in die regverdiging van hulle beleidsvoorstelle...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X