MET die 8 Januarie 2022-verklaring van die ANC gryp pres. Cyril Ramaphosa weer na die politieke strooihalm dat onteiening sonder vergoeding in 2022 tot wasdom gedryf sal word.
Elke siel met ’n frontale lob weet dat hy óf lieg soos ’n politikus óf ’n dieper ideologiese punt sonder substansie wil maak. Die ANC se beleid oor grondhervorming verwys na onteiening wat die waarskynlikheid van nul vergoeding insluit, iets heeltemal anders as wat die president se woorde impliseer. Hoekom verdraai Ramaphosa die waarheid ter wille van persoonlike politieke belang?
Die rede dat weinig grondhervorming die afgelope 27 jaar plaasgevind het, het alles te doen met die feit dat die ANC in ideologiese teenstrydighede vasgevang is – en nié omdat enigiemand of politieke party in die nou veraste nasionale wetgewer dit vir hulle moeilik gemaak het nie. Die ANC het die EFF se standpunt oor onteiening sonder vergoeding by elke moontlike geleentheid ondermyn...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.