EENSKLAPS het die harwar oor Shell en die Wildekus ’n meer sinistere aard aangeneem. Dis boonop ’n verwikkeling wat Ben van Beurden, uitvoerende hoof van dié oliefirma in Nederland, sal dwing om aandag te gee aan wat hier aan die voet van Afrika gebeur.
Die bohaai spruit uit die “seismiese opnames” wat die skip Amazon Warrior namens Shell in ’n gebied van 6,011 km² langs die Oos-Kaapse kus doen.
Op 28 Desember het regter Gerald Bloem van die hooggeregshof ’n interdik teen die toetsing toegestaan en gesê die eksplorasieregte, wat toegeken is op grond van ’n wesenlik gebrekkige konsultasieproses, is ... onwettig en ongeldig.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.