DIE vraag op die volk se lippe is: Lieg pres. Cyril Ramaphosa vir Suid-Afrika? Of, effens meer subtiel: Gaan die president ekonomies met die waarheid om? Of, soos Mzwanele Manyi sou sê, is die president onwillig om Suid-Afrikaners in sy vertroue te neem oor die befondsing van sy eie ANC-leierskapsveldtog? En wat weet die president van die ANC se plundering van die staatskas vir verkiesingsdoeleindes wat hy nie met ons deel nie?
Daar was genoeg grondige bewerings voor die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping dat die veldtog van die ANC se RET-faksie om Nkosazana Dlamini-Zuma en Ace Magashule in 2017 as leiers van die ANC verkies te kry, onder meer met geld van staatsveiligheid befonds is.
Ramaphosa is, soos ons almal, ook baie bewus daarvan dat staatsamptenare en politieke ampsdraers in die aanloop tot nasionale verkiesings staatsgeld op tenders, logistiek en kospakkies uitgee. Wat Ramaphosa dus ook al in die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) gesê het, is ’n gemene saak onder Suid-Afrikaners...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Kyk hoe spring hulle op die xeno-wa!