×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
KLIP IN DIE BOS | ‘Nou wat doen jy vir ’n lewe?’

OM TE WEES

KLIP IN DIE BOS | ‘Nou wat doen jy vir ’n lewe?’

Die lewe gaan oor meer as wát ons doen; dis belangriker hóé ons is, voer CHRIS SPIES aan.

DIE swakste vraag wat jy vir iemand kan vra is: “Watse werk doen jy?” of: “Nou wat doen jy vir ’n lewe?” Jare gelede al het ek opgehou om dit vir mense te vra. Dis iets wat iemand self vir jou kan vertel as hulle dink dit is belangrik.

Eintlik lê daar aan die basis van dié speursersant-agtige vraag die subteks “Vertel vir my sodat ek (a) jou in ’n boksie kan sit”; en/of (b) “Is jy vir my van nut of nie?”.

Gooi nog daarby ’n skeut nuuskierigheid in om uit te vis of jy dit in die lewe gemaak het, en hoeveel geld jy op die oomblik verdien. Vra vir my. Ek woon in Stellenbosch. Dan sal jy miskien verstaan hoekom hierdie vraag ongevraagd, verlammend en gewoon simpel is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X