MY nuwejaarswens is dat Africanus albus, die wit stam van Afrika, finaal in Afrika sal aankom. “Wit stam" slaan hier, miskien ongewoon omvattend, op alle wittes vir wie Suid-Afrika hul enigste tuisland is.
Is dié nuwejaarswens nie 'n misplaaste gedagte nie?
Africanus albus is mos lank reeds vas aan die Afrikabodem, en kan ook nie juis anders heen nie. Dít sê swart Afrika self. Maar wat presies beteken dit om “vas aan die Afrikabodem te wees"?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.