DAT die waarheid in die newels van oorlog verdwyn is een ding, maar hoe maak ’n mens seker jy verstaan wat in Rusland aangaan te midde van al die ontkenning, skynheiligheid en ideologiese bontpratery?
Hoe bly ’n mens byvoorbeeld selfs net effens ewewigtig in ’n wêreld waarin Condoleezza Rice, mede-argitek van die destydse Amerikaanse inval in Irak, nou ewe somber en betraand saamstem dat die inval van ’n soewereine nasie ’n misdaad is?
Dalk help Rice ons verstaan hoe Rusland die pot mis gesit het – vermoedelik moes die Russe ook ’n flessie wit poeier by die Verenigde Nasies gaan aanbied het as bewys dat Oekraïne wapens van massavernietiging wegsteek – maar tog voel die hele ding heeltemal van balans af...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.