Geskiedenis, wees nou maar gaaf

OORLOG EN GELDSAKE

Geskiedenis, wees nou maar gaaf

DEON GOUWS kyk – in die lig van die oorlog in Oekraïne – terug na ’n paar gebeure van historiese proporsies, soos die Golfoorlog, die aanval op die Twin Towers en die finansiële krisis in die globale bankstelsel in 2008. En vertel hoe hy elke keer gedink het dat die wêreld gaan eindig. Dan deel hy wyse woorde oor dankbaarheid.

EK kan nie voorspel wat Rusland gaan doen nie. Dis 'n raaisel toegedraai in 'n geheim binne-in 'n enigma. Natuurlik nie my woorde nie, maar dié van Winston Churchill: 'n sin uit die eerste deel van ses massiewe volumes waarin die geskiedenis van die Tweede Wêreldoorlog opgeteken is wat in 1953 gepubliseer is. 

Byna 70 jaar later is die aanhaling nog net so waar soos destyds. 

Op die eerste dag toe Russiese missiele strategiese teikens in Oekraïne begin tref het, ek het 'n brief aan kliënte gestuur om te sê ek kan hulle niks bied in terme van hoe hierdie oorlog gaan eindig nie. Gaan dit kort of uitgerek wees? Sal Vladimir Putin bereik wat hy so ambisieus wil bereik? Hoeveel skade gaan daar wees? Hoe ver gaan die mark val? Ek het nie toe geweet nie, en ek weet ook nie nou nie.  ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.