Eksklusief: Cyril lei die zombie-inval

OP PAD NA DIE DICES

Eksklusief: Cyril lei die zombie-inval

TINUS HORN verloor 'n vinger en wen nie eens amper die hart van 'n beeldskone, wilde en boonop intelligente meisie wat sy spesifieke soort simpelgeit aanloklik sou vind nie.

DIE zombie apocalypse het toe sowaar gebeur. Cyril soek jou brein. Gee mildelik, is al wat ek vra.

Ek het niks verder oor Cyril te sê nie. Ek was net lus om ’n zombie te teken, en waar kry mens ’n meer verdienstelike kandidaat, noudat hy John Steenhuisen verbygesteek het as die vaakste ploert in die land?

Ek wil eintlik fokus op ’n ander tipe sotlikheid, ter viering van 1 April. Dis ’n dag wat byval vind by my en Will Smith, en elke ander man waarvan ek weet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.