DAAR kan nie teen die baba gediskrimineer word omdat die pa vermetel en die ma onaansienlik en die huwelik taboe is nie. Die Kaapse Forum moet aan uitkomstes beoordeel word.
Politiek het net een doel: Goeie regering deur die nakoming van wetgewing en regulasies om alle mense se lewens volhoubaar aanhoudend te verbeter.
“It’s about delivery, stupid!”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.