Klip in die bos | Die krisis in die land is een van onmenswaardigheid

OORMAAT SOSIALE EN EKONOMIESE PROBLEME

Klip in die bos | Die krisis in die land is een van onmenswaardigheid

Die storie van die ‘ou wêreld' is steeds met ons, skryf GERT VAN DER WESTHUIZEN. Ons moet iets doen aan die halflewe, gebrekkige lewe, armoedige lewe. Die onsekerheid oor die brood van môre.

  • 01 Julie 2022
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 14 van 27
  • Gert van der Westhuizen

KRU, growwe en rou vorms van rassisme is steeds met ons, die hele proses in die aanloop tot 1994, die Waarheid-en-versoeningskommissie en alles wat daarmee saamgegaan het ten spyt.

Mens sien dit onder meer op sosiale media, waar mense ander persoonlik aanval eerder as om op die onderwerp te fokus. Rassisme wat voorheen gewettig was, is nou onwettig – maar steeds sigbaar in nuwe vorms, hetsy openlik of versteek (soos wat meestal die geval is). 

Rassisme vlam op in die openbaar, kry media-aandag en neem dan dalk af. Die groot probleem is alledaagse, onbeheerde rassisme, stereotipering en vernedering. Dit word heel dikwels beloon en gaan verby as aanvaarbaar – dis hoe ons praat. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.