Wie wil oor Jasper Wiese op Facebook baklei?

’N VOL VRIESKAS

Wie wil oor Jasper Wiese op Facebook baklei?

Waarom TINUS HORN effens teleurgesteld was toe Damian Willemse Saterdag die wenskop oorgekry het.

MY dogter sê dis maklik om iemand se ouderdom te skat: Hoe meer hulle op Facebook baklei, hoe ouer is hulle. Volgens dié formule is ek al drie jaar lank dood.

Ek gebruik ’n ander maatstaf. Na my mening, wat nog nooit besonder beskeie was nie, werk dit amper net so goed: Elke keer wanneer iemand terugverlang na ’n verlede wat nooit bestaan het nie, kan jy ’n begrafnisondernemer op gereedheidsgrondslag plaas. Of ten minste ’n ambulans. Diesulke persone is in hulle maai.

Ek het bietjie afgeskaal met die bakleiery vandat ek belangstelling in rugby verloor het. Ek reken op my vriend Louis de Villiers, wat meer van hierdie dinge (rugby en baklei) weet as ek, om die goeie stryd namens my te stry. Go, Louis!..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.