Met ’n geloofwaardige leier kan RET Ramaphosa se...

VERKEERDOM IN ANC

Met ’n geloofwaardige leier kan RET Ramaphosa se middelmatigheid vervang

Pres. Cyril Ramaphosa se opponente is geslepe organiseerders en deeglik ingegrawe. JONNY STEINBERG het die RET-faksie onder sy vergrootglas geplaas.

DINGE is verkeerdom in die ANC. Jy sou verwag dat pres. Cyril Ramaphosa se faksie beter met organisering sou wees as die faksie vir radikale ekonomiese transformasie (RET-faksie). En die RET’s behoort na regte beter as Ramaphosa se mense met politiek te vaar.

Ramaphosa se projek behels per slot van rekening om weer ’n funksionerende burokrasie saam te stel, tegnokratiese gesag in die regering te herstel en weer ’n sweem van rasionaliteit na die openbare lewe terug te bring. Dit alles gaan oor organisering.

Wat die RET-faksie betref, sou jy dink sy lede het min tyd vir organisering en sal eerder hul energie in die kuns van politiek belê. Dit is immers ’n populistiese faksie, met veral charismatiese leierskap en retoriese vaardigheid...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.