Mislukkende staat? Of net struikelend?

RUITERLOSE PERD

Mislukkende staat? Of net struikelend?

DOUW KRÜGER dink die term “struikelende staat" is 'n goeie beskrywing van die Suid-Afrikaanse situasie, al sien hy groot rooi vlae wapper.

DIE term “struikelende staat" het onlangs hier in Vrye Weekblad sy verskyning gemaak as ’n beskrywing van die Suid-Afrikaanse situasie. Dit spreek meer tot my as “mislukkende staat" – al sien ek groot rooi vlae wapper.

’n Atleet kan ’n hele ent struikelend voortsukkel en nog steeds die wedloop suksesvol voltooi. My Land Rover het dit al by geleentheid hikkend en stotterend tot by die werktuigkundige gemaak en is herstel.

“Struikelend” spel onstabiliteit, gebreke, agteruitgang en groot risiko’s, maar darem nog nie mislukking nie. “Mislukkend”, daarenteen, verwoord ’n soort tonnelvisie. Dit is net ’n kwessie van tyd voor die einde aanbreek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.