‘Strongmen’ beheer elektrisiteit op plekke waar Eskom dit nie waag

IS DÍT ONS TOEKOMS?

‘Strongmen’ beheer elektrisiteit op plekke waar Eskom dit nie waag

Inwoners van Winterveldt is uitgelewer aan boewe wat oorgeneem het in groot dele van dié Tshwane-township, skryf JUSTICE MALALA.

EK is seker ek het Sondag ’n kollektiewe kreun van wanhoop in die land hoor opgaan toe Eskom aangekondig het hy gaan fase 6-beurtkrag implementeer. Ek het die vorige week reeds vergaderings moes herskeduleer om kragonderbrekings te vermy. Ek het al tevore 'n vreeslike ervaring gehad toe ’n virtuele vergadering afgesny is toe die krag afgegaan het. Chaos.

Tog, selfs in my wanhoop dat Eskom nie verlede naweek krag kon voorsien terwyl die meeste besighede gesluit was nie, kon ek nie anders as om te dink aan my tannie in Tshwane se Winterveldt-township noord van Pretoria nie. Winterveldt wys dalk hoe die res van ons se toekoms gaan lyk.

My tannie het die hele week nie elektrisiteit gehad nie. Die afgelope winter net by tye...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.