Slapkoejawel by die goggatik

VAN WAAR, GEHASI?

Slapkoejawel by die goggatik

Die feestyd is op hande en DEBORAH STEINMAIR gaan koejawel in die kontreie.

’n Leser, Kobus Louw, skryf:

Ek is “way back” in Julie 1948 in Calvinia op die plaas Theefontein gebore en dit was ’n goeie reënjaar. Daar was toe nog nie telefone nie en my broer (wat ’n jaar gelede oorlede is) moes Klipwerf toe ry om die dokter te bel en mee te deel dat daar ’n nuwe enetjie is. Hy kon eers ’n paar dae later deurkom op die moddernat pad en ek was oukei!

Ek gee die inleiding omdat ek grootgeword het in ’n streek en familie waarin baie gesels is en die ou mense baie wyshede op verskillende maniere kon kwytraak. Ek KEN daardie “taal” en my vader was een van die nomadiese trekboere wat eers in 1940 grond kon koop. Hy het ’n wonderlike manier gehad om dinge te sê en op te som. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.