ONDER die talle positiewe van Suid-Afrika se jong demokrasie is sy sekulêre republikeinse en veral burgerlike nasionale identiteit, hoewel dit embrionies is.
Die Grondwet verseker dat geen enkele inheemse etniese taal of kultuur Suid-Afrika se nasionale identiteit bepaal nie. Ons maak dalk grappies oor Erfenisdag, maar dit is presies bedoel om aan verskillende groepe wat lojaal is teenoor hul persoonlike of groepsidentiteit, die geleentheid te gee om hul kultuur saam met vriende en familie te vier.
Deur eerder ras-, kulturele, etniese of enige ander identiteit tuis saam met familie en vriende te vier, en dit dus prakties uit openbare en staatsgedrewe nasionalisme te verwyder, word ’n burgerlike nasionale identiteit versterk. Dié identiteit bevorder inklusiwiteit, asook diversiteit, verdraagsaamheid, individuele en groepsregte en gelykheid, en vermy etnosentrisme of rasgesinde (en etniese) chauvinisme as die basis vir lojaliteit en om aan die staat te “behoort”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
DIE SKEIDING VAN NASIE EN STAAT
Die Grondwet kan SA van nasionaliste se Jaar Zero-droom red
Suid-Afrika se Grondwet is steeds ons noordster. As dit nagekom word, kan dit verhoed dat die land na ’n stamstelsel terugwyk, skryf ISMAIL LAGARDIEN.
Deel
ONDER die talle positiewe van Suid-Afrika se jong demokrasie is sy sekulêre republikeinse en veral burgerlike nasionale identiteit, hoewel dit embrionies is.
Die Grondwet verseker dat geen enkele inheemse etniese taal of kultuur Suid-Afrika se nasionale identiteit bepaal nie. Ons maak dalk grappies oor Erfenisdag, maar dit is presies bedoel om aan verskillende groepe wat lojaal is teenoor hul persoonlike of groepsidentiteit, die geleentheid te gee om hul kultuur saam met vriende en familie te vier.
Deur eerder ras-, kulturele, etniese of enige ander identiteit tuis saam met familie en vriende te vier, en dit dus prakties uit openbare en staatsgedrewe nasionalisme te verwyder, word ’n burgerlike nasionale identiteit versterk. Dié identiteit bevorder inklusiwiteit, asook diversiteit, verdraagsaamheid, individuele en groepsregte en gelykheid, en vermy etnosentrisme of rasgesinde (en etniese) chauvinisme as die basis vir lojaliteit en om aan die staat te “behoort”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
SA lyk hopeloos deur ’n blywende rasbril
Die erwe van sy vaad’re herbedink
Omhels al SA se geskiedenisse
SA se diep geskiedenis vertrap
’n Soutie se moeilike erfenis
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.