DEBORAH STEINMAIR is nêrens gelukkiger as voor 'n rak met haar neus in 'n boek nie. Hier skryf sy oor idiome waarin die woorde ‘boek’ en ‘boeke’ voorkom.
BOEKE is my metgeselle. As kind het ek boeke gemaak en nou nog hou ek my daarmee besig. Maar die Bybel sê in Prediker 12:12:
En buitendien, my seun, wees gewaarsku; aan baie boeke maak kom geen einde nie, en baie studie is vermoeiing van die vlees.
Mense was van die vroegste tye boekmakers, met die brandende begeerte om aan te teken, rekord te hou, hulle leefruimte aan die vergetelheid te ontruk. In 3000 v.C. het die Sumeriërs reeds in prentjieskrif op kleitablette gekrabbel. Die Egiptenare het die geskiedenis, filosofie en stories op papirusrolle neergepen. Die eerste boeke, vertel Google my, het rondom 500 v.C. opgeduik; handgeskrewe boekrolle. Vroeg in die 16de eeu het pamflette gewild geraak om inligting te versprei en oor idees en gelowe te debatteer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
VAN WAAR, GEHASI?
Hou jou by jou lees
DEBORAH STEINMAIR is nêrens gelukkiger as voor 'n rak met haar neus in 'n boek nie. Hier skryf sy oor idiome waarin die woorde ‘boek’ en ‘boeke’ voorkom.
Deel
BOEKE is my metgeselle. As kind het ek boeke gemaak en nou nog hou ek my daarmee besig. Maar die Bybel sê in Prediker 12:12:
En buitendien, my seun, wees gewaarsku; aan baie boeke maak kom geen einde nie, en baie studie is vermoeiing van die vlees.
Mense was van die vroegste tye boekmakers, met die brandende begeerte om aan te teken, rekord te hou, hulle leefruimte aan die vergetelheid te ontruk. In 3000 v.C. het die Sumeriërs reeds in prentjieskrif op kleitablette gekrabbel. Die Egiptenare het die geskiedenis, filosofie en stories op papirusrolle neergepen. Die eerste boeke, vertel Google my, het rondom 500 v.C. opgeduik; handgeskrewe boekrolle. Vroeg in die 16de eeu het pamflette gewild geraak om inligting te versprei en oor idees en gelowe te debatteer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Toe die Kaap nog half-Hooghollands was
Dronk, melaats of slegte asem? Hier’s boererate
Waar kom Koerland vandaan?
Oor vetlampies, oogwaters en nimdal
Van gladakkers tot jakopewers
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.