Het jy ’n vrye wil of is jy ’n slaaf van jou brein?

IS ONS IN BEHEER?

Het jy ’n vrye wil of is jy ’n slaaf van jou brein?

Volgens ChatGPT verskil kunsmatige intelligensie hoofsaaklik van mense in die sin dat eersgenoemde nie ’n bewussyn of vrye wil het nie. Dit het JAN HORN laat wonder: Het ons regtig vrye wil?

IN ’n vorige artikel het ek beweer (https://www.vryeweekblad.com/wetenskap-en-tegnologie/2023-04-07-hoe-baie-verskil-kunsmatige-en-menslike-intelligensie/) dat mense nie veel verskil van kunsmatige intelligente masjiene, KI-masjiene, wat programmering betref nie. Ons is van kleins af geprogrammeer ten opsigte van wat ons dink en doen. Uit die kommentare wat daarop gevolg het, was dit duidelik dat mense glad nie hou van die idee dat ons geprogrammeer is nie. Party het heftig geprotesteer. Ek, en ’n vriend wat die KI se brein beter verstaan as ek, het nou die wilde perd opgesaal en die kletsbot ChatGPT se mening oor die saak gevra.

Vraag:

Are us humans at all different from AI? Have we also been programmed?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.