Hoe om Zimbabwe verby die dooiepunt te kry

VERKIESING IN AUGUSTUS

Hoe om Zimbabwe verby die dooiepunt te kry

Emmerson Mnangagwa se regering beweer die land se verkiesingstelsel is hervorm, maar dit lyk nie of die huidige ampsbekleërs juis iets het om te vrees wanneer Zimbabwiërs in Augustus gaan stem nie, meen PIERS PIGOU.

ZIMBABWE is op 23 Augustus op pad na nog 'n ronde “geharmoniseerde verkiesings" (presidensieel, parlementêr en munisipaal).

Die trajek tot dusver, met minder as drie maande oor tot stemdag, het 'n paar ontstellend bekende kenmerke, soos sleutelelemente van die proses wat betwis word, verdere eise van 'n gekompromitteerde verkiesingskommissie wat nie deur die grootste deel van die bevolking vertrou word nie, beperkte toegang tot 'n ongeouditeerde kiesersrol, en 'n twyfelagtige afbakeningsproses.

Weer eens sien ons 'n ongelyke speelveld, mediavooroordeel, operasionele beperkings en ander faktore, insluitend geweld en intimidasie, wat alles teen die opposisie werk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.