Meer as 60% van ons land se kinders woon nie by hulle biologiese pa nie. Talle afwesige vaders het self afwesige pa’s gehad. Vadersdag en Jeugdag is vir HERMAN LATEGAN 'n dag waar die kind in hom ná amper 60 jaar sy eie soeke na sy pa se liefde finaal gaan afsweer.
MY ma het my vertel my heel eerste woord was “Dadda”. Maar Dadda was nie daar nie, hy het my ma gelos.
My storie is nie uniek nie, dit gebeur met meer as die helfte van ons land se kinders, vir welke redes ook al. Maar ek het hom jare lank romantiseer, veral nadat ek hom ontmoet het.
Ek het 'n imago geskep van 'n wildewragtig, 'n rokjagter, 'n man met 'n passie vir vinnige motors. In die hoek van sy mond was daar gedurig 'n filterlose Gunston-sigaret...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
PERSOONLIKE ESSAY
Hoe vier jy Vadersdag as jou pa afwesig was?
Meer as 60% van ons land se kinders woon nie by hulle biologiese pa nie. Talle afwesige vaders het self afwesige pa’s gehad. Vadersdag en Jeugdag is vir HERMAN LATEGAN 'n dag waar die kind in hom ná amper 60 jaar sy eie soeke na sy pa se liefde finaal gaan afsweer.
Deel
MY ma het my vertel my heel eerste woord was “Dadda”. Maar Dadda was nie daar nie, hy het my ma gelos.
My storie is nie uniek nie, dit gebeur met meer as die helfte van ons land se kinders, vir welke redes ook al. Maar ek het hom jare lank romantiseer, veral nadat ek hom ontmoet het.
Ek het 'n imago geskep van 'n wildewragtig, 'n rokjagter, 'n man met 'n passie vir vinnige motors. In die hoek van sy mond was daar gedurig 'n filterlose Gunston-sigaret...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die erwe van die vadere
Vrae by Peter Veldsman se troosdiens
Ellendes staan blou in die blom
Met kronkelpaaie terug na my hart
My pa is ’n pionier in sy eie kombuis
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.