Die Groot Gaap: Ons is soos zombies vasgevang in ’n generiese...

MYMERINGE VAN ʼn KNORPOT

Die Groot Gaap: Ons is soos zombies vasgevang in ’n generiese Netflix-reeks

Wat het geword, vra HERMAN LATEGAN, van kreatiewe ontwrigters, opruiers en skoorsoekers, mense wat liewer die tafel omgooi as om met pronkerige aanwendsels daar aan te sit?

Sangers en nagklubs wat die middelvinger gewys het

DAAR was tye toe die naglewe, musiekbedryf en kunswêreld wild en sonderling was. Mense het risiko’s geneem en van die hoofstroom weggebreek.

Vandag, skryf The Guardian, is 'n woeste aand uit in Londen 'n konsert deur Taylor Swift (of Ed Sheeran), wat jou £180 kos, gevolg deur 'n goeie nag se slaap. Klubs en alternatiewe venues is aan die sluit en ondergrondse kreatiewe plekke maak toe...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.