Die nuus waarteen jou ma jou gewaarsku het

MIX MASALA

Die nuus waarteen jou ma jou gewaarsku het

Sport en presidente se doen en late het die afgelope week oorheers, en daarom het memes en tiktoks en tweets oor sport en politiek sosiale media oorheers. ALI VAN WYK het hulle met 'n skoenlapper-netjie gevang.

Nie meer plek in Kulkunskabinet vir ’n haas in ’n hoed nie


President Cyril Ramaphosa se kabinetsaanwysings verlede Sondag het die meme-wêreld die afgelope week oorheers. Ons nuwe landbouminister, John Steenhuisen, het volgens Robyn Porteous op X baie vinnig van Dear John na John Deere getransformeer …

Die leërskare adjunk-ministers wat Cupcake Ramaphosa aangewys het, is ook deur verskeie kommentators onthul as die ANC se nuwe plan om werkloosheid te takel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.