Huldeblyke vir dr. Hannah-Reeve Sanders, die eerste vrou wat hoof- mediese superintendent van 'n hospitaal in Suid-Afrika was, en haar suster, Leah Levin, 'n menseregteaktivis, het in die internasionale media verskyn. HERMAN LATEGAN vertel meer oor dié twee oud-Piketbergers.
WIE was die twee Boerejode, susters en gerekende humanitêre figure wat onlangs binne dae ná mekaar oorlede is? Hoekom was die plaaslike pers so stil?
Hannah-Reeve
Ek het dr. Hannah-Reeve Sanders baie jare gelede deur haar vriend uit haar studentedae en my de facto-pa, dr. John Sonnenberg, ontmoet. Sy was bekend as Hannah, of as Reeve, 'n sterk vrou wat perfekte en onderhoudende Afrikaans kon praat...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
IN MEMORIAM
Wêreld vier twee Boerejood-susters van Piketberg
Huldeblyke vir dr. Hannah-Reeve Sanders, die eerste vrou wat hoof- mediese superintendent van 'n hospitaal in Suid-Afrika was, en haar suster, Leah Levin, 'n menseregteaktivis, het in die internasionale media verskyn. HERMAN LATEGAN vertel meer oor dié twee oud-Piketbergers.
Deel
WIE was die twee Boerejode, susters en gerekende humanitêre figure wat onlangs binne dae ná mekaar oorlede is? Hoekom was die plaaslike pers so stil?
Hannah-Reeve
Ek het dr. Hannah-Reeve Sanders baie jare gelede deur haar vriend uit haar studentedae en my de facto-pa, dr. John Sonnenberg, ontmoet. Sy was bekend as Hannah, of as Reeve, 'n sterk vrou wat perfekte en onderhoudende Afrikaans kon praat...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Limpopo se swart Jode wil net hier bly
’n Progressiewe Jood se dubbele woede
Die laaste Jood van Bothaville
Haal uit en wys vir talent en gehalte
Tjorts op ons eie Boere-Joyce
Ons is soos Zombies in ’n Netflix-reeks
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.