Die nuus wat jy skelm by die werk lees

MIX MASALA

Die nuus wat jy skelm by die werk lees

Waar daar verkiesings en rugbywedstryde is, is daar gevegte, grappies en chaos. ALI VAN WYK kom met 'n skoppie agterna en kry vir jou die beste brokkies op die WWW.

DIE linkse Franse koalisie, die Nouveau Front Populaire (NFP), het onverwags die verregse Rassemblement National (RN) van Marine le Pen die loef afgesteek. Le Pen het dit nie ligtelik opgeneem nie.

Tory-slagting

Die Britse algemene verkiesing en Labour se wegholoorwinning was ’n ryk teelaarde vir gekke meme en snaakse koerantopskrifte...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.