STRUISBAAI aan die Overbergse kus is een van my gunstelingplekke. Of laat ek liewer sê dit kon my gunstelingplek gewees het, maar elke keer as ek daar kom, is die argitektuur van die meeste huise ’n aanslag op my sintuie.
Ek neem aanstoot, want huise en geboue is strukture en vorms wat ons landskap oorheers – ek het nie ’n keuse nie, ek moet daarna kyk. Daar is ’n spesiale plek in die hel vir “argitekte” wat van die huise en ander geboue in veral ons kusdorpe “ontwerp” het.
Ek voel dieselfde oor motors. As jy werk toe of winkel toe ry of die langpad vat, of in die verkeer vassit, sien jy omtrent net karre, dit is visueel dominerend. Watter wonderlike geleentheid was dit nie om kreatief met dié stukke beeldhouwerk as openbare kuns om te gaan nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VISUEEL DOMINEREND
’n Ryding behoort openbare kuns te wees
MAX DU PREEZ skryf oor sy obsessie met motorontwerp en wys 'n paar van sy gunstelinge.
Deel
STRUISBAAI aan die Overbergse kus is een van my gunstelingplekke. Of laat ek liewer sê dit kon my gunstelingplek gewees het, maar elke keer as ek daar kom, is die argitektuur van die meeste huise ’n aanslag op my sintuie.
Ek neem aanstoot, want huise en geboue is strukture en vorms wat ons landskap oorheers – ek het nie ’n keuse nie, ek moet daarna kyk. Daar is ’n spesiale plek in die hel vir “argitekte” wat van die huise en ander geboue in veral ons kusdorpe “ontwerp” het.
Ek voel dieselfde oor motors. As jy werk toe of winkel toe ry of die langpad vat, of in die verkeer vassit, sien jy omtrent net karre, dit is visueel dominerend. Watter wonderlike geleentheid was dit nie om kreatief met dié stukke beeldhouwerk as openbare kuns om te gaan nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Herinneringe aan motors en mense
Nostalgie en bitterheid in ’n geboortedorp
'n Ryding behoort openbare kuns te wees
So ry die Boere sit-sit so in wit karre
Nostalgie vir ’n ou Toyota
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.