MOTORS
Tien walgwaentjies op ons paaie
Max du Preez het verlede week geskryf oor sy liefde vir goeie ontwerp in motors. Dit was mooi, maar vandeesweek gaan ons slote toe. ALI VAN WYK skryf oor die modelle wat die afgelope 30 jaar die grense van goeie smaak in ontwerp gedaag het.
MOTORS
Tien walgwaentjies op ons paaie
Max du Preez het verlede week geskryf oor sy liefde vir goeie ontwerp in motors. Dit was mooi, maar vandeesweek gaan ons slote toe. ALI VAN WYK skryf oor die modelle wat die afgelope 30 jaar die grense van goeie smaak in ontwerp gedaag het.
Deel
Nissan Juke (2010–2019)
Baie lank laas in die wêreld was daar motor wat ’n geselskap so in opinies kon verdeel as die Nissan Juke. Gewoonlik spreek rofweg 30% mense hulle ten gunste van die Juke uit, en hulle gebruik woorde soos “oulik” en “dapper ontwerp” en “individualisties”, en dan is daar die rasionele 70%.
Jy kan soort van sien wat Nissan in gedagte gehad het. Hulle wou ’n kompakte en sportiewe motor op die mark sit wat die gewone salaristrekker (wat droom oor avontuur) kan bekostig, en daar moet darem plek wees vir ’n kind of hond of twee en ’n kattebak vir 'n wegbreeknaweek...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
'n Ryding behoort openbare kuns te wees
Herinneringe aan motors en mense
La bella macchina, wragtag pragtig
Die Palisade-plan (oftewel die Potemkin-skuif)
Trap suutjies vir die buitelewe-mafia
Golf: Die R met ’n X-faktor
Op reis in busse en taxi’s
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.