’n Oulap se rooi maak mooi

GROUND CONTROL TO MAJOR TOM

’n Oulap se rooi maak mooi

Die digter, skrywer en programmatuur-argitek Tom Dreyer het die hele pad van Stellenbosch af ingery om op uitnodiging van HERMAN LATEGAN in die kerrie-eetplek die Maharajah in Tamboerskloof te kuier. Hy gesels onder meer oor sy eerste digbundel, ‘Nou in infrarooi’, sy teleskoop, die ruimte, en eensame landskappe.

Charlie Bravo kom in – die digter arriveer

IN die dae toe ek nog groen en minder verroes was, het ek gereeld met ouer digters kontak gehad. Daar was goeie mense, nederig en gul met die deel van hulle kennis.

Dan was daar 'n kudde arrogante suurmuile wat soos hoëpriesters met iesegrimmigheid oor hulle onderdane in die gemeente oordeel gevel het. Geen wonder poësie was op skool vir die meeste kinders 'n foltering nie, hulle kon aanvoel die ink in die digbundels het gestink na gekonstipeerde en geswolle verwaandheid...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.