MAX DU PREEZ begin met 'n ongereelde reeks oor die plekke waar hy was en die kos wat hy daar ontdek het. Hy wys ook hoe om sy gunstelingdisse te maak. Die reis begin in Kuba.
EK het ’n renons in jou tipiese “foodies”. Die meeste van hulle is pretensieuse kos-snobbe wat met hulle tonge praat eerder as proe.
Ek het nou die dag, tot my verleentheid, aan iemand wat gesuggereer het dat my koskennis dalk nie baie gesofistikeerd is nie, gesê: “Bokkie, toe jy nog rys, vleis en aartappels aan jou mamma se tafel geëet het, het ek al in Michelin-restaurante in Rome, Parys, New York en Sydney gesmul.” Dis iets wat 'n tipiese snob sou kwytraak.
Ek kan nie sê ek het nie lekker by dié en soortgelyke fancy restaurante geëet nie, maar vir my is kos baie meer as dit. Dit is 'n viering van die goeie goed in die lewe, al is die kos hoe eenvoudig. Dit gaan oor meer as net resepte en bestanddele; dit gaan oor mense, oor samesyn, oor ontdekking, oor liefde vir die lewe. En geen aansitterigheid nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KOS
Kom reis proe-proe saam met my
MAX DU PREEZ begin met 'n ongereelde reeks oor die plekke waar hy was en die kos wat hy daar ontdek het. Hy wys ook hoe om sy gunstelingdisse te maak. Die reis begin in Kuba.
Deel
EK het ’n renons in jou tipiese “foodies”. Die meeste van hulle is pretensieuse kos-snobbe wat met hulle tonge praat eerder as proe.
Ek het nou die dag, tot my verleentheid, aan iemand wat gesuggereer het dat my koskennis dalk nie baie gesofistikeerd is nie, gesê: “Bokkie, toe jy nog rys, vleis en aartappels aan jou mamma se tafel geëet het, het ek al in Michelin-restaurante in Rome, Parys, New York en Sydney gesmul.” Dis iets wat 'n tipiese snob sou kwytraak.
Ek kan nie sê ek het nie lekker by dié en soortgelyke fancy restaurante geëet nie, maar vir my is kos baie meer as dit. Dit is 'n viering van die goeie goed in die lewe, al is die kos hoe eenvoudig. Dit gaan oor meer as net resepte en bestanddele; dit gaan oor mense, oor samesyn, oor ontdekking, oor liefde vir die lewe. En geen aansitterigheid nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Verleidelike Kuba bly spook in SA se kop
Sop, ’n jolige rys en hoender op die grill
Dié silwer vissie laat alles beter proe
Kos en vrede
Rissiepit, my chilli love
Kook wêreldkos en kuier ’n hond uit ’n bos
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.