Monique Strydom – hoe die eilandtrauma my kantelpunt was

VERSKRIKLIKE VAKANSIE

Monique Strydom – hoe die eilandtrauma my kantelpunt was

In 2025 is dit 25 jaar sedert Monique Strydom en haar eksman, Callie, deur Abu Sayyaf, 'n Islamistiese terreurgroep, as gyselaars in 'n reënwoud in die Filippyne saam met 19 ander mense aangehou is. Sy kyk terug en vertel vir HERMAN LATEGAN hoe daardie ondervinding haar lewe verander het.

DIT was op 23 April 2000 op die Sipadan-eiland in Maleisië toe Monique en Callie Strydom vir ete aansit. Hulle was daar om te skubaduik, albei was lief daarvoor. Hulle het van dié eiland te wete gekom deur na 'n TV-program van Jacques Cousteau te kyk.

Twee gaste by die oord het hulle nog saamgenooi om te gaan nagduik. “Ons het hulle ligte op die donker see sien dobber. 'n Nagduik is 'n visuele towerwêreld,” sê Monique.

“Toe ek weer opkyk sien ek gewapende mans binnestorm. Ek het vinnig my kamera onder die tafel weggesteek, want ek het nog naïef gedink dit was 'n rooftog.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.