Die nuus wat jou met ’n veer kielie

WEBWERF-KAPERJOLLE

Die nuus wat jou met ’n veer kielie

In 'n week soos vandeesweek was dit nie moeilik om 'n mandjie vol ware nuusitems bymekaar te maak wat 'n satiriese Monty Python-nuusbulletin soos Haas Das se Nuuskas laat lyk nie, rapporteer ALI VAN WYK. Drag queens wat die laaste maaltyd na-aap, presidentskandidate wat sofas dalk skeef kyk en hondetaxi’s in Kaapstad.

 Jaaaaa, ons weet almal het hierdie een al gesien, maar dis te goed om nie te weer te deel nie...

En wat dink ons van die groot bohaai oor die openingseremonie van die Spele? Aaaag wat, die mense wat so opgewonde raak oor godsdiens en losbandigheid kan ook maar bly wees hulle het nie gesien hoe hierdie lot Franse in 1700 tekere gegaan het nie. Of, in enige ander era, om die waarheid te sê ...

En terwyl ons met sport besig is, laat ons net vir 'n oomblik stilstaan by die feit dat Ierland, ons nuutste groot rugbyvyand, steeds nie verby 'n kwarteindrondte kan kom nie.....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.