Darryl David is die enigste Indiërdosent in Afrikaans in die wêreld en die stigter van meer as 'n dosyn boekefeeste oor die land heen. Hy vertel vir HERMAN LATEGAN van sy onderonsies met prof. Malegapuru William Makgoba, universiteite, sy terugslae én sy triomfe.
VIR 'n middagete saam met die boekvraat Darryl David dag ek ek gaan hom HeSheng toe vat. Dis nie sommer 'n hierjy restaurant nie, nee, ons praat van die juweel van Chinese restaurante in Kaapstad. Dat Koos Bekker dit nog nie gekoop en toegemaak het nie is 'n wonderwerk.
Ek wou nie 'n kerrieplek voorstel nie, want dan word ek dalk beskuldig van stereotipering. Maar nadat ek dae lank probeer dink het aan iets anders as steaks, hamburgers of kerrie, laat weet Darryl: “Ek eet nie Chinees nie.”
Voeg hy darem by: “Amper alles behalwe Chinees. Die veiligste sal wees iets soos seekos, maar nie met Chinese souse nie. Normale souse soos lemon butter, white wine sauce. Burgers. Spare ribs...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BOEKBEDONNERD
Die Indiërman wat alles vir Afrikaans gegee het
Darryl David is die enigste Indiërdosent in Afrikaans in die wêreld en die stigter van meer as 'n dosyn boekefeeste oor die land heen. Hy vertel vir HERMAN LATEGAN van sy onderonsies met prof. Malegapuru William Makgoba, universiteite, sy terugslae én sy triomfe.
Deel
VIR 'n middagete saam met die boekvraat Darryl David dag ek ek gaan hom HeSheng toe vat. Dis nie sommer 'n hierjy restaurant nie, nee, ons praat van die juweel van Chinese restaurante in Kaapstad. Dat Koos Bekker dit nog nie gekoop en toegemaak het nie is 'n wonderwerk.
Ek wou nie 'n kerrieplek voorstel nie, want dan word ek dalk beskuldig van stereotipering. Maar nadat ek dae lank probeer dink het aan iets anders as steaks, hamburgers of kerrie, laat weet Darryl: “Ek eet nie Chinees nie.”
Voeg hy darem by: “Amper alles behalwe Chinees. Die veiligste sal wees iets soos seekos, maar nie met Chinese souse nie. Normale souse soos lemon butter, white wine sauce. Burgers. Spare ribs...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kaartjieloos in die Karoo
Pitgitstikdonker: Van Kapoor na Yskor
Slapkoejawel by die goggatik
Karoo-chant vir ’n gallotone-kitaar
’n Liewendagge Afrikaans wink
’n Talent vi suffering
Kaaps is ’n taal uit eie reg
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.