Gayton: Van mampara tot madala?

TROEBELE VERLEDE

Gayton: Van mampara tot madala?

Deur sy eie beuel te blaas was Gayton McKenzie in sy eerste agt weke as ’n marginale minister meer in die openbare oog as die president. ALI VAN WYK wonder of hy hierdie talent en sy troebele verlede kan inspan om ’n groot verskil te maak.

“FOK hom en die perd waarop hy ingery het. En fok sy hele gespuis.” – ’n Progressiewe liberale vriendin op Facebook oor Gayton McKenzie.

“Gayton McKenzie is a dumb prick, and he should never have been made a cabinet minister.” – Richard Poplak, progressiewe liberale joernalis van die Daily Maverick op X.

Poplak vervolg: “Gayton McKenzie is the most openly and rabidly anti-black minister South Africa has had since apartheid. This will for sure have an impact on his portfolio, and not a good one. He should go back to playing gangster on Truth Social.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.