Die interieur van die skilder Jan du Toit se huis in 'n steil straat in die Bo-Kaap is 'n kunswerk op sigself. Hy is 'n omnibus vol stories en 'n Boere bon vivant van ouds. HERMAN LATEGAN het 'n egte Kaapse noenmaal aan huis met hom genuttig.
“EK moet bieg in skaamte, maar waaroor wil jy die onderhoud doen?” vra die kunstenaar Jan du Toit toe ek hom kontak. “Ek is so ver van die kollig deesdae en leef in isolasie met katte, boeke, TV en 'n foon.”
Dit mag so wees, maar sy skilderye hang steeds in versamelings oor die hele wêreld. Jan is nie gister se gousblom wat vandag molshoop is nie.
Hy is pal besig met private opdragte – dat hy nie flamencodanse met klappende kastanjette by kunsuitstallings vol swierbolle hou nie beteken nie hy het irrelevant geword nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
KUNSMEESTER EN RACONTEUR
Jan Tuisbly het alles in sy Bo-Kaapse paleis
Die interieur van die skilder Jan du Toit se huis in 'n steil straat in die Bo-Kaap is 'n kunswerk op sigself. Hy is 'n omnibus vol stories en 'n Boere bon vivant van ouds. HERMAN LATEGAN het 'n egte Kaapse noenmaal aan huis met hom genuttig.
Deel
“EK moet bieg in skaamte, maar waaroor wil jy die onderhoud doen?” vra die kunstenaar Jan du Toit toe ek hom kontak. “Ek is so ver van die kollig deesdae en leef in isolasie met katte, boeke, TV en 'n foon.”
Dit mag so wees, maar sy skilderye hang steeds in versamelings oor die hele wêreld. Jan is nie gister se gousblom wat vandag molshoop is nie.
Hy is pal besig met private opdragte – dat hy nie flamencodanse met klappende kastanjette by kunsuitstallings vol swierbolle hou nie beteken nie hy het irrelevant geword nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
'n Lewe in woorde
Ons is soos Zombies in ’n Netflix-reeks
Die krag van politieke nostalgie
Wat het van dinner parties geword?
Literêre stiefseun hou aan geraasmaak
Eilandtrauma was Monique se kantelpunt
Oulap se rooi maak mooi
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.